Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wat van onwettige DVDs op straat?

Wat van onwettige DVDs op straat?
 
2010-07-22


BAIE mense het al in die verlede oor die verkoop van onwettige DVDs gekla en al wat SARS en die Munisipaliteit doen is om vinger na mekaar te wys.

Die Munisipaliteit kan nie eens die onwettige stalletjies weghou uit Lady Greystraat nie, om nie eens te praat van om hulle te skuif nie.

SARS, indien julle nie geweet het nie, julle werk is om onder andere onwettige DVDs te konfiskeer en die verspreiding daarvan te verhoed.

Ek sal graag wil weet watter prosedure gevolg word om aansoek te doen om ’n smouslisensie? Hoe kry hierdie smouse die reg om DVDs in die straat te verkoop?

Watter stappe word gedoen om die onwettige handel te stop?

Dit is die Wetstoepassers se plig om seker te maak almal wat goedere in Lady Grey verkoop, ’n lisensie het waarvoor hulle betaal het, anders is hulle self oortreders.

Ontsteld




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za