Bakkes gesels
2010-07-22
BY die takvergadering van die VLV Paarl (aandtak) vanaand om 19:15 sal die skrywer Johan Bakkes vertel oor sy reise, en ’n paar stories voorlees. Die vergadering vind plaas by die ou Klein Drakenstein Laerskool. Navrae by Hetta van der Merwe 082-577-9244 (pannekoekverkope word Vrydag gehou).
More
News
|