Ope dag by CPUT
2010-07-22
DIE Handelsfakulteit van CPUT se Wellington-kampus nooi alle skoliere uit om te kom deel in hul jaarlikse ope dag op 29 en 30 Julie in die Wellington stadsaal (09:00-15:00).
Meer inligting oor vier kursusse (Rekeningkunde, Sportbestuur, Toerismebestuur asook Kantoorbestuur & Tegnologie) word daar verskaf.
Vir meer inligting, kontak 021-864-5511.
More
News
|