Tiere wen twee op ’n streep
2010-07-22
YOUNG PEOPLES het Saterdag weer ’n oorwinning behaal, slegs sewe dae na die klub sy eerste sege van die seisoen aangeteken het. Die afgelope naweek was dit Collegians wat met 34-27 moes deurloop onder die vlugvoetige spel van die Tiere. Peoples se driee is gedruk deur Jacques Lategan, Bjorgen Julies en Oswald Thomas. Domin Daniels het 2 doelskoppe en 5 strafdoele oorgeklits.
Eerskomende Saterdag speel Peoples weg teen Pniel Villagers.
More
News
|