Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Roses trap Rawsonville

Roses trap Rawsonville
 
2010-07-22


BRANDON APRIL het Saterdag voortgeduur met sy goeie treftempo vir Roses United, toe hy twee drieë aangeteken het tydens sy span se 20-10 oorwinning oor Rawsonville.

Die rustydtelling was 8-0 vir die manne van Wellington.

Riaan Williams was Roses (die huidige Premierliga-voorloper) se ander driedrukker.

Gershwin Moses het ’n doelskop aangeteken en Geovanni Collinse het ’n strafdoel behaal.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za