Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Boland wys sterk span aan om Valke te pak

Boland wys sterk span aan om Valke te pak
 
2010-07-22


DIE Boland Kavaliers se Curriebeker-veldtog skop Saterdag af met ’n weg-wedstryd teen die Valke.

Boland se afrigter, Eugene Eloff, het reeds vroeër vanjaar gesê dat dit sy span se hoofdoelwit is om na afloop van dié seisoen terug te keer na die eerste divisie van die Curriebeker-kompetisie.

Eloff het ’n sterk span aangewys om Saterdag die Valke te pak, met verskeie spelbrekers en staatmakers, asook ’n paar nuwe gesigte, om sukses in hul eerste wedstryd te verseker.

Boland se span is:

1. Janro van Niekerk, 2. Clemen Lewis, 3. Eusebio Guinazu, 4. Rod Labuschagne, 5. Hottie Louw, 6. Franzel September, 7. Braam Immelman, 8. Zandre Jordaan, 9. Bolla Conradie, 10. Willie le Roux, 11. Jeremy Plaatjies, 12. Dewey Swartbooi, 13. PJ Vermeulen, 14. Cornal Hendricks, 15. Jaquin Jansen, 16. Charl du Plessis, 17. Ashton Constant, 18. Grant le Roux, 19. Nicolai Blignaut, 20. Niel Papier, 21. Alex de Kock, 22. Chris Micklehood.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za