Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Ontwikkeling afgekeur

Ontwikkeling afgekeur
 
2010-07-29


DIE voorgestelde onderverdeling van die plaas La Roche in Noorder-Paarl vir residensiële ontwikkeling is afgekeur deur die Departement Omgewingsake.

Die voorgestelde ontwikkeling van die plaas in Retiefstraat op erf 8724, die eiendom van die Redelinghuys-familie, het groot belangstelling en ongelukkigheid in Noorder-Paarl veroorsaak en daar is selfs ’n spesiale publieke vergadering hieroor gehou, sê raadslid Jean Smit.

Die toestemming is in hoofsaak geweier op grond daarvan dat die voorgestelde ontwikkeling buite die Paarl se stedelike rand val.

Die aansoeker (Marcelle Props) het reeds kennis gegee dat hy by die minister gaan appelleer teen die beslissing.




More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za