Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Interskole is in volle swang

Interskole is in volle swang
 
2010-07-29


DIE jaarlikse interskole-kragmetings tussen Hoër Jongenskool, HMS en Hoërskool Gimnasium, is tans in volle swang en het Dinsdag afgeskop met hokkiewedstryde vir laerskole op die Parys-velde in Markstraat.

Woensdag het die laerskole se netbalspanne op HMS se bane meegeding, asook die ‘Old Boys’ wat op Hoërskool Gimnasium se veld in aksie was.

Vandag (Donderdag) meet die laerskole se rugbyspanne kragte op Faurestraat en môre (Vrydag) speel die Hoërskole se rugby-, netbal-en hokkiespanne teen mekaar.

Saterdag duur die aksie voort met die A-spanne op Faurestraat, met die eerste span-wedstryd wat om 16:00 sal plaasvind. Die o.19A seunshokkie wedstryd is Saterdag om 10:55 op Gim se astro-baan.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za