Skuurdans
2010-07-29
KOM skuurdans (Barn Dance) saam met die Kaapse Affodille Damesboere-orkes en Karin K op Vrydag 6 Augustus om 19:30 te Nelson Wynlandgoed ten bate van die Andrew Murray Kinderhuis. Vir meer inligting en besprekings, kontak Olivia by 021-869-8453.
More
News
|