Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Matigheid voor oë

Matigheid voor oë
 
2010-07-29


VIR die volgende paar dae gaan feesvieringe ’n hoogtepunt bereik terwyl die dorp gereed maak vir Saterdag se epiese kragmeting tussen Boishaai en Gim.

Maar die Paarl polisie waarsku dat, alhoewel hulle niemand van pret wil ontneem nie, hulle wel ’n wakende oog gaan hou op veral diegene wat bestuur onder die invloed van drank, asook diegene wat onder die wettige ouderdom van 18 alkohol gebruik.

Daar sal verskeie padblokkades oor die loop van die naweek wees en polisiebeamptes sal besoek aflê by verskeie kuierplekke om jongmense se identiteitsdokumente na te gaan om vas te stel of hulle wel drank bedien mag word.

En diegene wat hul skuldig maak aan die verskaf van drank aan minderjariges sal ook deurloop, waarsku hulle.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za