Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Diens vir dowes

Diens vir dowes
 
2010-07-29


’n EREDIENS vir dowes word Sondagoggend 15 Augustus om 09:00 by die AGS gemeente in Terracestraat, Wellington, gehou.
Die dowe pastoor Rensburg Aggenbach sal die boodskap in gebaretaal lewer, terwyl ’n tolk sal verseker dat horendes die woordbediening sal volg.

Die gemeente gaan gereeld doof-vriendelike byeenkomste aanbied in samewerking met Deaf Friendly, ’n evangelisasie- en sendingaksie vir dowes.

Almal is welkom. Vir navrae, kontak pastoor Loutjie van Wyk by 072-184-3939.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za