Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wie is wie by Boishaai?

Wie is wie by Boishaai?
 
2010-07-29


DIE Hoër Jongenskool stel vanaand om 19:00 die skool se biografiese woordeboek (“Wie-is-Wie”: 140 jaar 1868– 2008), bekend tydens in funksie in die skoolbiblioteek.
Die samestelling van hierdie historiese en geskiedkundige boek is ’n liefdestaak van die bibliotekaresse, Babsie Truter, wat die lief en leed, die inslag, suksesse en wedervaringe wat oudskoliere, onderwysers, skoolhoofde en ander persoonlikhede die afgelope 140 jaar weerspieël.

“Dit poog in die kleine, om die kultureel-historiese erfenis van hierdie besondere skool vir die nageslag te boekstaaf.”

Die boek sluit staaltjies, statistieke en foto’s rakende die oud-skoliere, onderwysers en belanghebbendes in. Sommige van die inligting ontvang is skreeusnaaks, ander is hartroerend, maar deurentyd interessant!

Alle oud-Boishaaiers en belanghebbendes is welkom om die bekendstellingsfunksie by te woon. Die boek sal daarna beskikbaar wees aan almal wat dit bestel het, of nog ‘n kopie wil aankoop.

Vir navrae, kontak Babsie Truter by 021-872-2875 of 021-872-5246 of library@ paarlboyshigh.org.za.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za