Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Hoekom dié vernouing op N1

Hoekom dié vernouing op N1
 
2010-08-05


IN die rigting van Kaapstad net na die Klapmuts-afrit op die N1 is daar ’n vernouing van die snelweg en slegs een baan is beskikbaar.

Hierdie situasie is al vir drie maande van toepassing.

Ek gebruik daagliks die N1 en wonder waarmee die kontrakteur besig is, aangesien daar nooit enige werkers werksaam is op daardie gedeelte nie.

Gister het ek tot die besef gekom dat die kontrakteur óf heeltemal “vergeet” het van die padverbeteringe waarmee hy besig was óf dalk wag dat een van ons gefrustreerde padgebruikers die borde en ligte namens hom verwyder.

Wessel Strydom

A spokesperson for Sanral responds: Apologies for the inconvenience.

The outside precast beam of the road-bridge above the slow lane of the N1 Cape Town-bound was hit by an above-limit height vehicle and damaged to the extent where the structure is in severe danger.

Should it be hit again, the beam may disintegrate and land on passers-by underneath whilst the structure overhead would also become unstable.

The lane is therefore kept closed to prevent such a disaster, whilst we have appointed a consultant to advise on emergency repairs.

We then had to follow a pricing/tendering procedure to appoint a competitive contractor to effect the proposed corrective action.

The repairs will be completed shortly.




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za