Gala-dans vir kinderhuis
2005-09-29
’n SPOGGERIGE bal word vir Saterdag 5 November beplan as fondsinsameling vir die Andrew Murray Kinderhuis op Wellington.
Vilinda Hanekom sorg vir die driegangmaal en Du Toit van Niekerk is die DJ vir die aand.
Drag is streng formeel en kaartjies teen R200 per paar is beskikbaar by Shaunette le Roux, 082-340-1571.
Kontantdonasies sal verwelkom word, ook by bogenoemde nommer.
More
News
|