Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sportdagboek

Sportdagboek
 
2010-08-05


KRIEKET

* Young Peoples Krieketklub hou sy jaarlikse bekeruitdeling op 6 Augustus om 19:00 by Stumps, Bolandpark. Toegang beloop R50.

Spesiale gaste sluit in Justin Ontong en Paul Adams.

Kaartjies is beskikbaar by bestuurslede.

Kontak 078-331-0726.

* Paarl Krieketklub oefen Maandae en Woensdae om 18:00 te Bolandpark. Nuwe lede is welkom. Kontak Lyndon by 082-710-5116.

Die klub se algemene jaarvergadering is op Sondag 29 Augustus om 15:00 in die klubhuis. Nominasies moet die sekretaris teen 22 Augustus bereik.

Die bekeruitdeling vind Saterdag 4 September om 19:00 plaas in die klubhuis. Kaartjies kos R50.

KLEIN BOISHAAI GHOLFDAG

Klein Boishaai se negende jaarlikse gholfdag vind 3 September plaas by Paarl Gholfklub vanaf 11:30.

Die formaat is ’n vier-bal en inskrywings wissel tussen R1600 en R2000 (afhangende of maatskappye advertensieborde wil plaas) en sluit in ’n geskenkpak en ’n ligte ete waartydens wederhelftes ook welkom is teen ’n ekstra fooi van R100. Stuur aansoeke en vrae na allysel@ seldenrod.co.za of stuur ’n faks na 021-872-0689. Kontak 083-324-8360.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za