Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Nóg ’n vrou aangeval

Nóg ’n vrou aangeval
 
2010-08-05

Lise Beyers

VIR die tweede keer in twee maande is die liggaam van ’n vermoorde vrou ontdek op Wellington.

Dié gru-fonds is Dinsdagoggend gemaak, toe ’n fabriekswerker afgekom het op gedeeltelik-versteekte liggaam tussen bourommel naby Versaillesstraat.

Die onbekende vrou is gevind met slegs ’n hemp aan en daar word vermoed dat sy verkrag is.

Teen druktyd was polisie- en forensiesebeamptes steeds besig met die lykskouing om vas te stel hoe die vrou dood is.

Twee maande gelede, is die lyk van ’n straatvrou, Moira Fredericks, naby die spoorlyn agter ’n fabriek in Versaillesstraat gevind. Sy is verwurg en verkrag.

* For the second time in two months, the body of a murdered woman has been found in the streets of Wellington.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za