Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Luke gaan Spele toe

Luke gaan Spele toe
 
2010-08-05


LUKE STOWMAN (16) van Klein Nederburg Sekondêr vertrek 7 Augustus na Singapoer om as een van 60 Suid-Afrikaanse atlete sy land te verteenwoordig tydens die Jeug Olimpiese Spele.

Hy is een van slegs twee roeiers in dié span.

Op 28 Augustus keer hy weer terug, om op 12 September na Slovakia te reis, waar hy SA gaan verteenwoordig in die Wêreld Junior Snelroeikampioenskappe.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za