Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Vrou val dief aan

Vrou val dief aan
 
2010-08-05


DIE vreeslose gedrag van ’n 50-jarige vrou het gelei tot die inhegtenisname van ’n vermeende dief op Wellington.

Shakira Jooste van Gansstraat het omstreeks 01:30 Maandagoggend wakker geword en besef dat iemand in haar huis was.

Sy het ’n man opgemerk wat na bewering besig was om rond te krap op soek na waardevolle goedere. Jooste het hom genader en te lyf gegaan. Hy het egter daarin geslaag om te ontsnap.

Met die aankoms van die polisie kon Jooste ’n duidelike beskrywing van die verdagte aan hulle gee sowel as sy naam. Die polisie is nou kort op die hakke van die verdagte.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za