Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Nianell op die planke

Nianell op die planke
 
2010-08-12


NIANELL, die vrou met die stem van ’n engel, tree op 20 Augustus by Rhebokskloof Wynlandgoed in die Paarl op.
Nie alleen is Nianell genomineer as liedjieskrywer van die jaar vir vanjaar se Los Angeles Musiektoekennings nie, maar sy het ook onlangs saam met supertenoor Andrea Bocelli gesing by die afsluitingskonsert van die Sokkerwęreldbeker.

Nianell sal ou en nuwe treffers sing, onder andere van haar uitstekende nuwe album Sand & Water.

Kaartjies is R240 per persoon (twee-gangmaaltyd ingesluit). Ete word bedien vanaf 18:30 tot 20:00 en die vertoning begin om 20:30. Kaartjies kan bespreek word by www.rhebokskloof.co.za.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za