Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Nie klagtes oor koopkrag

Nie klagtes oor koopkrag
 
2010-08-12


VOLGENS my inligting is koopkrag in Wellington by al die supermarkte te koop, asook verskeie kleiner winkels (anders as wat in ’n onlangse brief beweer word).

Toustanery gebeur eintlik net as die rekenaar skielik “van lyn af” is met Eskom.

En vir dié wat nog nie weet nie: Elke Dinsdag is ’n bussie van Departement Binnelandse Sake by die munisipale kantore om dieselfde diens wat by die Paarlse kantoor gelewer word, plaaslik te lewer en die dokumente word weer afgelewer.

Ons bly in ’n lekker dorp!

Hester




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za