Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Red tog ons park

Red tog ons park
 
2010-08-12


EK wil graag ’n beroep doen op die Munisipaliteit om nie Victoriapark in die Paarl vir parkering te gebruik nie.

Onthou julle nog die foto’s wat vroeër dae in die park geneem is? ’n Egpaar was nie getroud as hulle nie in ’n sekere boom hul troufoto’s geneem het nie. ’n Bruid het nie blaaskans gekry nie, sy moes voor elke boom en by elke ingang “pose”. Vra maar die egpare wat tussen die sestigerjare en negentigerjare getroud is - hulle het almal hul troufoto’s wat in die park geneem nie.

Gee hom weer ’n heining om hom veilig te maak.

Adiela Kara




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za