Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Derby-stryd tussen Paulus en NP

Derby-stryd tussen Paulus en NP
 
2010-08-12


VANJAAR se derbywedstryd tussen Paulus Joubert Sekondêr en Noorder-Paarl Hoërskool bereik Saterdag sy hoogtepunt wanneer die eerste rugbyspanne mekaar pak.

Vandag speel die o.19A meisiehokkiespanne op die Parysvelde om 12:15 terwyl netbalspanne by die Boy Louw-velde speel. Ook die sokkerspanne pak mekaar vandag.

Die hekke open Saterdag om 09:00 by Faurestraat-stadion. Die hoofwedstryd tus­sen PJSS en NP sal stiptelik om 16:15 begin.

Vrydagaand om 20:00 hou NP se oud-studente ’n derby-reünie by die skool (R10). Daar sal disko, karaoke-vermaak wees en bring en jou eie vleis vir die “bring en braai”. Kontak Ivan by 084-849-6888.

* Die stryd tussen Groendal Sekondêr en Kylemore vind dié naweek op Kylemore plaas. Volgende week is dit die beurt van Hugenote, Landbouskool en Labori.




More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za