Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Vrou verloor vingers in bakleiery

Vrou verloor vingers in bakleiery
 
2010-08-12


’n JONG vrou van Vanwyksvlei is erg vermink in ’n aanval.

Xenobia Booysen (22) van Poolestraat is Vrydagoggend aangeval deur ’n man wat bekend is aan haar terwyl sy by ’n vriendin gekuier het in Rudolphstraat. Sy is sewe keer met ’n mes gesteek en twee van haar vingers is afgesny.

’n Erg bebloede Booysen is deur haar vriende na Paarl Hospitaal geneem. Geskokte hospitaalpersoneel het die polisie ontbied om die aanranding aan te meld.

Maar Maandag het twee mans toegang tot die hospitaal verkry en vir Booysen probeer ontvoer. Hulle is aangekeer deur sekuriteitspersoneel en aan die polisie oorhandig.

Niemand is tans in hegtenis geneem nie, want Booysen is steeds te geskok om ’n verklaring aan die polisie af te lê.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za