Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Man dood in rivier

Man dood in rivier
 
2010-08-12


’n MAN wat sedert 28 Julie vermis word, is dood gevind in ’n rivier in die Paarl.

Die polisie is op dié dag in kennis gestel deur Alfredo Diedericks (28) se familie, dat hy vermis word. Hy is laas lewend gesien in Eilandstraat.

Maar Saterdag is die polisie se hulp ingeroep, nadat ’n verbyganger ’n liggaam opgelet het in die Palmietrivier naby Distilleryweg. Nadat die liggaam deur polisieduikers uit die rivier verwyder is, het familielede bevestig dat dit Diedericks is.

Dit is steeds onseker hoe hy dood is en gemene spel word nie uitgesluit nie.

Enigiemand wat die polisie kan help met hul ondersoek, kan kapt du Plessis skakel by 082-850-9614.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za