Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Eet ontbyt by basaar

Eet ontbyt by basaar
 
2005-09-29


DIE Strooidakkerk, wat vanjaar 200 jaar oud is, hou Saterdag 8 Oktober feesbasaar in samewerking met die NGK Williston.

’n Heerlike Karoo-ontbyt met wors, niertjies, pap en smoor, roosterkoek en plaaskonfyt word aangebied teen R20.

Kaartjies by die kerkraad of Mari Nel by 872-7786 of 083-680-5745.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za