Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bid vir hulle

Bid vir hulle
 
2010-08-19


NÁ die Boland se nederlaag van 46-50 teen die Grens Bulldogs sê my vrou: “WP het ’n wenkultuur, Boland het ’n verloorkultuur.”

Sy wil weet of die Bulls, Sharks en WP weer op Wellington sal kom speel.

Ek antwoord: Ek weet nie, Vrou, dis net die Here wat die toekoms weet. Die ou mense het altyd gesê ’n mens krap nie in die Here se werk nie.

O ja, merk sy op, ons lewe mos nou in die genadetyd - wat van ’n nag van gebed?

Ons sal vir hulle bid, antwoord ek.

Jeremie Prins




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za