Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kandidate vir tussenverkiesing aangewys

Kandidate vir tussenverkiesing aangewys
 
2010-08-19


DRIE Fran­schhoekers is kandidate vir Woensdag se tussenverkiesing vir die Stellenbosse stadsraad in Wyk 1. Hulle is Aldridge Frazenburg van die DA, Mirna Davids van die Stellenbosch Civics en Siphiwo Nikani van die ANC. Aldridge is tans proporsionele raadslid.

Die tussenverkiesing sal dien as ’n belangrike barometer vir volgende jaar se munisipale verkiesing. Stembusse by die stadsaal en gemeenskapsaal is oop van 07:00 tot 21:00.



More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za