Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


HMS se hokkiester haal SA-span

HMS se hokkiester haal SA-span
 
2010-08-19


BLANCHE AARON, ’n matriekleerder van Hoër Meisieskool Paarl, is gedurende die interprovinsiale toernooi in Junie weer eens verkies tot die SA o.18 hokkiespan.

Blanche speel reeds vanaf graad 9 vir HMS se eerste hokkiespan. Sy is in haar graad 10 jaar gekies vir die SA o.16 span en die afgelope twee jaar reeds vir die SA o.18 span.

Volgens haar afrigter is Blanche ’n regte staatmaker en ’n briljante hokkiespeler. Sy gaan volgende jaar onderwys studeer by Kovsies.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za