Wie soek lektuur?
2005-09-29
DIE bekende dr Sam Pick van die Paarl is pas deur die Christelike Lektuurfonds (CLF) aangestel om te help met lektuur vir hulle Vigstrust.
Dr Pick sal nuwe literatuur ontwikkel en self ook skryf oor die onderwerp.
Die meertalige lektuur is reeds gratis of teen ’n minimale bedrag beskikbaar aan kerke en ander organisasies wat in die veld werk.
CLF se kantore is in die Wellington Nywerheidspark.
Navrae kan ook telefonies aan hulle gerig word by 873-6964.
More
News
|