DIE Boeremusiekgilde hou op Vrydag 27 Augustus om 20:00 ’n dans met die orkes Die Manne. Die dans word gehou by Noord-Eind Laerskool.
Kaartjies is R30 vir lede en R40 vir nie- lede. Almal word uitgenooi om die dans te kom geniet. Vir navrae, skakel Ciceel Wentzel by 083-346-7083.