Pret saam met die Royal Stars
2010-08-19
DIE Royal Stars Kersfees-orkes bied Saterdag ’n “Big Screen” funksie in die Bo-Bergsaal, Boland Park, waar belangstellendes die rugbytoets tussen Suid-Afrika en Nieu-Seeland kan kyk van 15:00. Dit sal gevolg word met karaoke-pret. Toegang is R20.
More
News
|