Ope dag by skuiling
2005-09-29
DIE Haven skuiling in Ambagsvalleistraat, Paarl hou Saterdag 8 Oktober ’n ope dag.
Mense wat belang stel om die program tussen 13:00 en 15:00 by te woon, moet voor Woensdag bevestig by Bessie le Roux, 862-1812.
Besoekers sal by hul aankoms die skuiling besigtig, waarna ’n kort program aangebied word om die personeel bekend te stel en ’n oorsig oor die geskiedenis te gee.
More
News
|