NIANELL tree op 20 Augustus by Rhebokskloof Wynlandgoed in die Paarl op.
Nianell sal ou en nuwe treffers sing, onder andere van haar uitstekende nuwe album Sand & Water.
Kaartjies is R240 per persoon (twee-gangmaaltyd ingesluit). Ete word bedien vanaf 18:30 tot 20:00 en die vertoning begin om 20:30. Bespreek kaartjies by www.rhebokskl oof.co.za.