Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Liggaamsbouers word gesoek

Liggaamsbouers word gesoek
 
2010-08-19


DIE Boland Amateur Gewigoptel- en Liggaamsbouvereniging hou Saterdag 28 Augustus Boland-proewe in die VGK Huguenot- saal, om ’n span te kies vir die SA Natuurlike Liggaamsbou-kampioenskappe in Port Elizabeth op 25 September.

Inskrywings begin 14:00 met die amptelike kompetisie om 17:00. Toegang en inskrywings is R10 (registrasie vir nie-lede is R50).



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za