Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


SA 10km kampioenskappe

SA 10km kampioenskappe
 
2010-08-19


STEPHEN MOKOKO van Noord-Gauteng Atletiekklub was die algehele wenner van die SA 10km Kampioenskappe wat Saterdag in die Paarl aangebied is, met ’n tyd van 28 minute 38 sekondes.

Met dié oorwinning het Mokoko sy titel suksesvol verdedig, wat hy verlede jaar in Stellenbosch verower het.

Dit was die eerste keer sedert 1961 dat ’n nasionale kampioenskap in die Paarl aangebied is.

Dit was in dié jaar dat die SA baan- en veldkampioenskappe ook in die Paarl aangebied is, wat toe ook die SA Marathon ingesluit het. Altesaam 8 deelnemers het Saterdag se wedloop onder 29 minute voltooi, met 7 mans en 7 vroue onder die top tien in hul afdelings, wat dié wedloop in ’n persoonlike beste tyd voltooi het.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za