Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gimnaste haal Bolandspan

Gimnaste haal Bolandspan
 
2010-08-19


SEWENTIEN gimnaste van Wynland Gimnastiekklub het aan die Boland Kampioenskappe vir Vlak 4 en bo, deelgeneem, waar hulle opgeneem is in die Bolandspan wat op 10 en 11 September aan die Wes-Kaap kampioenskappe gaan deelneem.

Wynland het 15 algehele medaljes huis toe gebring vanaf die Boland-kampioenskappe.

Dié gimnaste is Logan Lawrence (goud vlak 5), Christy Nell (silwer vlak 7), Amber Whatney (silwer vlak 4), Andrea du Plessis (goud vlak 8), Marichen van Zyl (goud vlak 5), Wilma Pieterse (goud vlak 7), Ashleigh Batts (brons vlak 4), Eugenie Lamprecht (silwer vlak 7), Lizanne Andrag (vlak 5), Eliana Burger (goud vlak 7), Simone Burger (silwer vlak 7), Alexandra Smit (silwer vlak 6), Larissa Burger (goud vlak 8), Suzette Smit (vlak 4), Kaylin Schwab (brons vlak 5), Samira Cross (silwer vlak 5) en Simone Wepener (goud vlak 6).



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za