Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


SMS-kommentaar

SMS-kommentaar
 
2010-08-26


* Smouse: ’n klomp buitelanders hou ons gyselaar. Intussen verloor ons sakemanne in die middedorp duisende rande - skande.
* Gewone besighede moet persele huur en betaal vir dienste - smouse eis net alles.
* How pathetic!! Our Municipality cannot take a FIRM stand against illegal trading. Who is in control?
* What happened to the Friedman plan for hawkers in Lady Grey Street?
* Gryspaleis maak my skaam.
* Waarom kan die hawkers van Lady Grey nie plek kry by die Vaalgebou nie? Wette geld mos nie.
* Van daai smouse staan al soveel jare daar, hulle kon al winkels oopgemaak het, maar wil hulle huur betaal? Nee!
* I supported NP Secondary on the day of the netball derby against Paulus. Great game, true fighting spirit. You’ve won. Viva NP.
* Baie geluk Noorder-Paarl met julle netbal o19A oorwinning oor Paulus Joubert. Welgedaan.
* Naglewe: dit spin en jaag steeds snags in Lady Greystraat.
* Nagklubs moet drankverkope 02:00 staak, maar watter tyd maak hulle toe?
* La Rochelle se geel linte het die dorp vrolik en geel gemaak. Mooi La Rochelle - julle is 150 jaar oud en gee nog steeds die beste onderrig aan dogters. Hou so aan! Baie geluk en sterkte vir die volgende 150 jaar.
* Donderdag 19 Augustus het my motor vasgesit op die strand op Langebaan en Anton, jy en jou vrou, het julle etenstyd en vakansietyd vir my opgeoffer om my motor uit te trek – baie dankie, Carol, Langebaan.



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za