Leefstylkalender
2010-08-26
* Reunion. The matric class of 2000 at Weltevrede Secondary presents an Old School Party on 27 August at Club Niveau. The party (R10) starts at 20:00. Contact Adriaan on 083-2424-325 or Madelein September on 072-966-4326. * Reünie. New Orleans Sekondêr se matrikulante van 2000 hou hul 10 jaar reünie op 10 September. Alle belangstellendes moet voor of op Vrydag 27 September vir Liezel kontak by 072-160-5523. * The Matric class of 2000 of Noorder Paarl High is planning their reunion. Contact either Enrico Pietbooi on 021-483-6918 or 083-647-7227 or Pearl van Schoor on 072-906-7730. * Support. The Funky Buddha club will host their ‘Have a Heart’ campaign every Saturday for the month of August. Before 23:00, entry is free when you bring a can of food, to be donated to a worthy charity in Paarl. * Enkellopendes. Diegene 50 jaar en ouer word genooi om op Sondag 5 September, saam met ’n groep aangename vriende ete te geniet om 12:00 in ’n gesellige informele atmosfeer. Skakel 076-115-7382. * Praise and Worship THE Church of the Annunciation in Paarl presents a praise and worship service on Sunday 29 August at the church at 17:30. Everyone is welcome to attend the service. John Lewin will be the preacher. * Vrouedag-funksie. Sondag vind ’n gesellige Vrouedag-geleentheid ten bate van die Bethel Congregational Kerk se sopkombuis by dié kerk plaas. Verskeie sprekers sal oor gesondheid van liggaam en gees praat. Die hoofspreker, Herman Uys, kom al die pad van Pretoria, en is die skrywer van die topverkoper “God se apteek: jy is wat jy eet en jy is wat jy nie eet nie”. Amanda Mostert sal oor die Balaklawa-projek, ’n nasionale simbool van hoop vir vroue, gesels. Gaste word gevra om ’n bydrae te maak in die vorm van vars vrugte en of groente. Elke gas sal verversings geniet en ’n geskenksakkie ontvang. Kaartjies teen R40 per persoon is beskikbaar by die Taalmuseum en by die kerk. Vir besprekings en navrae, kontak Amira Clayton by 021-872-3441 of kommunikasie @taalmuseum.co.za. * Vergadering. Kindersorg Paarl se algemene jaarvergadering vind op Donderdag 16 September om 19:00 by die Drakenstein Bewaarskool plaas in Mackierstraat. Almal word uitgenooi. Vir navrae, kontak 021-862-6182. * Dans. Die Boeremusiekgilde hou op Vrydag 27 Augustus om 20:00 ’n dans met die orkes Die Manne. Die dans word gehou by Noord-Eind Laerskool. Kaartjies is R30 vir lede en R40 vir nie- lede. Almal word uitgenooi om die dans te kom geniet. Vir navrae, skakel Ciceel Wentzel by 083-346-7083.
More
News
|