Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Rolstoelpretrit

Rolstoelpretrit
 
2010-08-26


地 ROLSTOELPRETRIT word op Saterdag 4 September om 08:00 by Rusoord-tehuis vir bejaardes in die Paarl aangebied. 地 Boere-orkes sal die musiek maak, en daar is ook 地 minibasaar asook 地 gelukkige prystrekking

Deelnemers kan as 地 span van twee of individueel deelneem aan die 2km, 5km of 7km pretrit.

Die inskrywingsfooi is R50. Dertig geborgde inskrywingsfooie is nog vir die rolstoelpretrit beskikbaar.

Daar is geen ouderdomsbeperking nie - almal, oud, jonk en skoliere is baie welkom om deel te neem.

Daar sal ook 地 babakompetisie en stootwaentjiepretrit (2km, 5km of 7km) gehou word. Die inskrywingsfooi is ook R50.

Vir navrae, kontak Anna-Marie by 021-872-1982.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za