Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


SMS

SMS
 
2010-09-02


* Wat ’n skande, Werner sterf weens nalatige bestuur en al wat skuldige kry is R12 000 of 600 dae - wat van arme ouers.
* Ek sien iemand het al weer oor die sirkel in Jan van Riebeeckweg gery. Kan die Munisipaliteit nie asb ’n helling bou dat hulle kan kyk wie trek die verste nie.
* ’n Arrogante motoris in ’n blou Toyota Conquest parkeer in die oggend tydens spitsverkeer skuins oorkant Gimnasium se hek op ’n rooi sperstreep en ontwrig die verkeer. Dit alles gebeur reg onder die neus van ’n verkeersbeampte, wat dit daar laat.
* Aan die polisieman wat Donderdagaand 26/8 reguit oor die vierrigtingstop gery het in Hoofstraat, Paarl. Hoe kan jy so onverskillig wees.
* Daardie vervoeronderneming se lorries ry vinnig en onverskillig. Nie so seker oor drywer se onskuld.
* Hugenote Kollege moet by Dept Hoër Onderwys registreer om hul eie kwalifikasies aan te bied. Wetgewing het lankal verander, hoekom het HK Kollegeraad nie ook wakker geskrik soos Helderberg Kollege nie?



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za