Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Puik diens

Puik diens
 
2010-09-02


EK is al ’n jaar by Nuwedrift Kliniek en het nog net goeie dienste gekry. Stap jy in is dit silwerskoon, die susters is altyd hoflik, by ontvangs help hulle jou met ’n glimlag.

Jou medisyne is gereed - as hul dit nie het nie, word daar moeite gedoen om dit te kry. Die pasiënte is rustig.

Wie wil dan kla? Dankie suster Morkel en personeel.

Tevrede pasiënt Linda




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za