Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Veiling lewer niks op

Veiling lewer niks op
 
2010-09-02


ALHOEWEL baie belangstellendes verlede Donderdag by die Vredenhof-opstal opgedaag het, om te sien hoe Freddie Kirsten, bekende boer van Noorder-Paarl, se vyf tafeldruif-plase onder die hamer kom, was daar slegs vir twee van die plase aanbiedinge. Omstanders het bespiegel dat dié plase gesamentlik tot soveel as R80 miljoen werd is, maar slegs R8 miljoen is aangebied vir Vredenhof en R5 miljoen vir Bellevue. Vir die ander drie plase is geen aanbiedings ontvang nie, maar volgens die afslaers duur onderhandelinge voort.


More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za