Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sportdagboek

Sportdagboek
 
2010-09-02


* Die Bainskloof Ultra-marathon 68,3km, 21,1km en 6km pretdraf vind plaas op 24 September op Wellington.

Die wegspring is by Hugenote Hoërskool. Skakel 083-232-0532 Estelle of e-pos info@bainskloofultra.co.za.

* Op 16 Oktober 09:00 skop die jaarlikse ‘Gathering’s 10km Run’ af by die Jeugsentrum te Orleanslaan 35, Paarl. Kontak 082-487-4671 of 079-724-4101.

* Die tweede Adam Kock Padwedloop, aangebied deur Athletics Alive Atletiekklub, vind plaas op 18 September vanaf Zomerlust Spar in die Paarlse Hoofstraat. Die 10km wedloop begin 08:00 en die 5km Pretloop om 08:15. Kontak A Sulaiman by 021-862-9333 of 072-435-9682.

* Die Jonkershoek Halfmarathon en 5km Pretstap vind 28 Augustus plaas vanaf 07:30 en spring weg by die Coetzenburg-stadion te Stellenbosch. Kontak 083-315-0773.

) KRIEKET

* Paarl-Oos KK: Paarl-Oos Krieketklub oefen Dinsdae en Donderdae om 17:30 op New Orleans se velde. Die klub se algemene jaarvergadering is uitgestel tot 12 September om 12:00. Paarl-Oos se toer na die Suid-Kaap is ook nou bevestig.

Op 4 September skop die nuwe seisoen af in die vorm van ’n onthaal vanaf 12:00, waartydens die Springbokke vs Wallabies (17:00) en Bulle vs Haaie (19:00) uitgesaai gaan word.

* Young Peoples KK: Young Peoples Krieketklub skop die 2010/2011 seisoen af op Saterdag 11 September met die eerste en tweede spanne wat weg-wedstryde speel teen Robertson Krieketklub. Oefeninge vind steeds plaas op Dinsdae- en Donderdae 17:00 tot 19:00 te Daljosafat. Kontak Harry by 083-956-3266.

* Drakenstein Edu dames: Die krieketspan oefen Maandae en Woensdae te Paulus Joubert Sekondêr vanaf 15:15 tot 18:30. Kontak die afrigter Phillip Olivier by 082-589-5799.

* Bergrivier Krieketklub: Bergrivier Krieketklub oefen elke Dinsdag- en Donderdag vanaf 17:00. Alle belangstellendes is welkom.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za