Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Rugby-flitse

Rugby-flitse
 
2010-09-02


KAVALIERS WIL WEER WEN

Die laaste keer toe die Boland Kavaliers kragte gemeet het teen die Valke (einde verlede maand), het die ysters van Wellington hul eweknie van Kemptonpark met 53-10 verslaan.

Daarna het dinge egter nie seepglad vir die Wynboere verloop nie.

Môre (Vrydag) om 16:30 kan die Kavaliers egter weer op die wenpad kom wanneer hulle die Valke op die Boland-stadion huisves.

) YOUNG STANDARDS VERGADER

Alle Young Standards RFC spelers, oud-spelers, voormalige netbalspelers, voormalige ondersteuners-klublede, ouers van juniors, ondersteuners en enige persoon met ’n verbintenis tot die klub, word genooi na ’n vergadering om die 120 jaar fees te bespreek op Sondag 5 September te Ebenezer Primêr om 15:00. Vir verdere navrae, kontak die sekretaris Kevin Benjamin by 082-731-4879.

) VILLAGERS WYS WIE IS BAAS

Villagers Newton het Saterdag vir United Stones gewys wie is baas op die Boy Louw-velde, deur ’n oortuigende 34-15 sege te behaal.

Aangesien Villagers voor die wedstryd reeds gekroon was as die liga-kampioene van 2010, was Saterdag se uitslag dié span se manier om ’n puik seisoen mee af te sluit.

Villagers se eerste Top12 wedstryd word die komende naweek gespeel op die Boy Louw sportgronde.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za