Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


KN is Sewes-kampioene

KN is Sewes-kampioene
 
2010-09-02


Klein Nederburg Sekondêr se sewesrugbyspan is die nuwe kampioene van die Overberg Sewesrugbytoernooi, wat die afgelope naweek in Bredasdorp plaasgevind het, nadat hulle in die finaal met 24-22 afgereken het met die vorige kampioen, Hoërskool Tygerberg.

In die rondomtalie-wedstryde het KN klaargespeel met Wesbank (34-5), Emil Weder (43-0) en Albert Myburg (33-7), voor hulle in die halfeindstryd vir Hoërskool Outeniqua 17-12 geklop het. Uitblinkers vir KN was Henrico Bruintjies, Chevandre van Schoor, Conville Cleophas en Carlon Carolissen.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za