Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Lighuis hou ’n diens vir slagoffers

Lighuis hou ’n diens vir slagoffers
 
2010-09-02


DIE Lighuis Familiekerk hou op Sondag 5 September ’n spesiale aanddiens met die tema: Bounce Back.

Die fokus van die diens sal wees op die verwerking van verkragting en hoe slagoffers daarvan met hulle lewens kan voortgaan.

Die sprekers by die geleentheid is Amanda Mostert (beter bekend as Amanda Potgieter van Radio KC faam), wat haar storie gaan vertel omtrent verkragting en hoe sy dit te bowe gekom het en pastoor Vernon Jacobs wat gaan praat met die tema: Bounce Back.

Die gemeenskap word uitgenooi om die geleentheid by te woon te Charleston Hill Sekondêr in Magnoliastraat, Paarl. Die diens begin om 17:00 met samesang.

Vir navrae, kontak pastoor Vernon Jacobs by 021-8720-002 of 073-656-5995.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za