Paarl Blommeklub vergader Dinsdag
2010-09-02
DIE Paarl Blommeklub vergader Dinsdag 7 September om 19:00 in die saal van die NGK Drakenstein in Denneburg, Paarl. Demonstrasie sal gedoen word deur Marieka Smit, Pieter Coetzee en Bessie van Zyl om die tema “My Geliefkoosde Houer”. Die ledekompetisie is “Looffantasie” (modern of tradisionele rangskikkings). Almal is baie welkom. Vir meer inligting, skakel Farieda Essop by 021-862-2237 of Pieter Coetzee by 021-872-5171.
More
News
|