Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Soli Philander in die Paarl

Soli Philander in die Paarl
 
2010-09-02


SOLI PHILANDER tree op Erfenisdag 24 September in die Paarl op by die Taalmuseum Historium om 12:00.

Hy sal sy stories kom deel by die Taalmuseum se Ommietafel met Stories, wat in samewerking met LitNet aangebied word.

Die ander storievertellers is die hip-hop-digter/musikant Jitsvinger, die skrywer Jaco Kirsten en die digter Melt Myburgh. Martelize Brink van RSG is die seremoniemeester.

Kaartjies is R150 (met ’n buffet-ete en Leopard’s Leap wyn ingesluit) en is beskikbaar by 021-872-9754.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za