Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gewelddadige naweek

Gewelddadige naweek
 
2010-09-02


DRIE mense is die afgelope naweek in gewelddadige voorvalle dood.

’n Vrou, Tarin Foreman (21), is Saterdag in hegtenis geneem nadat haar stiefpa, Dawid Pekeur, dood gevind is.

Hy is glo met ’n braaivurk in die bors gesteek by ’n huis in Disastraat, Paarl-Oos.

) Evelyn Fortuin (24) is in hegtenis geneem op ’n aanklag van moord nadat Sydney Muller (41) gesterf het wens messteek wonde by Springbok-woonstelle.

) In Mbekweni is Songwabile Kapayu (22) in hegtenis weens die mesdood van Sanele Khumalo.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za