Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wellingtonse man vas oor Tik

Wellingtonse man vas oor Tik
 
2010-09-02


DIE polisie op Wellington het vandeesweek 地 slag geslaan, toe hulle 地 vermeende bekende dwelmsmous aangekeer het.

Maar dit het nie sonder 地 struweling plaasgevind nie. A/o Marcell Rhode en ander beamptes is Maandag na die woning van Brian Bester in Dietmanstraat.

Hulle het 地 lasbrief bekom om die huis te deursoek, nadat hulle verskeie klagtes ontvang het van ongerymdhede wat glo hi駻 plaasvind.

Rhode het 地 pakkie in die huis gevind waarin 43 sakkies van die dwelm Tik was. Toe hy sy vonds aan nog 地 polisiebeampte gewys het, het Bester die pakkie geryp en die pad gevat. Maar sy ontsnapping het nie lank geduur nie, tot hy teen nog 地 groep polisiemanne vasgehardloop het.

Hy is in hegtenis geneem vir die besit van dwelms en is steeds in aanhouding.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za